Shalom en welkom!
Die Here het my ’n nuwe lied in die mond gelê, ’n loflied vir ons God.
Baie sal daarvan hoor en Hom die eer toebring, hulle sal op die Here vertrou! (Ps.40:4)
Die Here sê verder in Jer.31:33: Ek sal my woord op hulle harte skryf en dit in hulle gedagte vaslê.
Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees.
Mag my musiek, die stories in BEDERF en die tweesnydende swaard van WOORD,
asook die kinder cd/dvd Bet-El-Kids vir jou nuwe lewe bring.
In Jesus Naam.